R11.50

Resource Description

Hierdie hulpbron bestaan uit een A3 muurkaart wat die sewe dae van die week bevat. Die muurkaart is geskik vir ‘n Graad R of Graad 1 klassie met beperkte ruimte in die klaskamer. Dit is perfek vir die aanleer van die dae van die week.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.