R23.00

Resource Description

In hierdie stel sal jy vyf “editable” voëltjie plakkate vir jou deur ontvang. Tik jou eie inligting op PowerPoint, druk en lamineer vir duursaamheid. Die plakkate het n vrolike voëltjie reënboog tema wat enige klaskamer sal ophelder!

Hierdie produk is slegs vir persoonlike gebruik. Jy mag dit nie herverkoop nie. 🙂

Hou asseblief my winkel dop vir nog voëltjie klaskamer dekor.

Groete, Lindy

Geskep deur My Panda Media – 2019

Resource Reviews

Store reviews: ( 18 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.