8 skyfie PowerPoint aanbieding wat handel oor ‘Die 3 soorte grond’ vir Graad 2 Lewensvaardigheid (CAPS belyn)

R23.00

Any items bought from this store are not to be copied, redistributed or sold.

Resource Description

8 skyfie PowerPoint aanbieding wat handel oor die 3 soorte grond.
Sluit in:
– Watter 3 soorte grond ons kry. (Sandgrond, leemgrond, kleigrond)
– Hoe die verskillende soorte grond lyk en voel.
– Voorbeelde van diertjies wat onder die grond leef.
– ‘n Speletjie

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.