‘n Les met aktiwiteite gebaseer op kurrikulum vir Graad 1 leerders met ‘n saamsing liedjie.
Onthou om klank aan te skakel.

Nota aan Onderwyser:
U het graad 1 font nodig vir hierdie les.
Gebruik hierdie link en install.
https://groups.google.com/group/macrat-ps-news/attach/6a42e34e5b443b5a/ABC%20Junior%20Typing.ttf?part=0.1&authuser=0&view=1
LYS VAN LESSIES BESKIKBAAR IN HIERDIE REEKS:

Al hierdie lesse is gebaseer op die Departementele werkboek vir Graad 1 Afrikaans Huistaal.

Die Sirkus
Verdwaal
Die Sokkerwedstryd
Die Speelgoedwinkel
Die Kliniek
Pieter gaan Tandarts toe
Padveiligheid
Vervoer
Heuningbeer sit vas
Die Brand
Gister en vandag by die Skool
Die Weer
Die Storm kom
Ons Groentetuin
Die Wildtuin
Seisoene
Die Oseaan
Ollie die Olifant verdwaal
Troeteldiere
Pret in die Son
Ons Speel
Dis lekker om te Hardloop
By die Winkel
Ons Lees
Ek wens ek het ‘n vis
Die Drie Beertjies
Die Verjaarsdagpartytjie

( 23 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

H & R Productions

We create PowerPoint lessons to help teachers make classroom lessons more interesting and easier to get the message across. After all, learning should be fun! With years of teaching experience, we understand how problematic and time consuming it is to create your own lessons. We’ve done the work and will continue to add more resources. Enjoy!

View Store