FREE

Resource Description

Die Watersiklus Plakkaat (Poster) is gratis. Dit maak wel ook deel uit van ‘n volledige Eenheid Studie (Unit Study).

Die plakkaat is in Afrikaans om gebruik te word om onderrig in Afrikaans as Eerste Taal of as Eerste Addisionele Taal te gebruik. Daar is geen Engelse byskrifte of geskrewe op die plakkaat nie. Die Engels dui ek hier aan slegs om jou te help indien jy die plakkaat sou gebruik ter aanvulling van Eerste Addisonele Taal doeleindes.

Hierdie is ‘n kleurvolle, visuele uitbeelding van die watersiklus.

Dit dui die volgende stadiums van die watersiklus aan:

Verdamping (Evaporation)
Transpirasie (Transpiration)
Kondensasie (Condensation)
Neerslag/Persipitasie (Precipitation)
Afloop (Run Off)
Grondwater (Ground Water)
Opgaar/Akkumilasie (Accumulation)

Gebruik die plakkaat om die konsepte aan jou leerders te verduidelik.

Geniet dit!

Kopiereg © 2018 Beatrix Snyman (Buzy Beez Dzignz)

Resource Reviews

Store reviews: ( 8 ratings )

Watersiklus plakkaat

Ek is tevrede, dankie

Marita Strydom - September 16, 2022

Watersiklus plakkaat

Ek is tevrede, dankie

Marita Strydom - September 16, 2022

Zeelie - September 16, 2022

Marguerite - September 16, 2022