Kalenderwoorde, ‘n Verjaarsdagkalender, Vlaggies (0 – 10, abc, ABC)
Calendar Words, a Birthday Calendar, Bunting (0 – 10, abc, ABC)
**Kalenderwoorde: Die maande van die jaar, dae van die week, getalle vir ‘n kalender en jaartalle.
Tweetalig: Engels en Afrikaans
No ratings have been submitted for this product yet.
My Klaskamer - Juffer se winkel
My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders. Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.