Sale!

Dieregeluide

20 A4-bladsye om diere te illustreer en hul geluide by te voeg (‘n dier per bladsy) – asook 23 dieregeluide (bv. ‘n Hond blaf.) as ‘n verwysingsbron.  Verklein die bladsye tot ‘n A5-boekie vir ouer kinders.

[Ongeveer 23 bladsye in totaal.]

R11.00 R10.00

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.