R57.50

Resource Description

HOE OM TE SPEEL:
‘Bars die ballon’ is regtig pret om te speel! Gee aan elke student ‘n kaart.
1) Hy/sy begin aan die onderkant van die kaart en lees elke klank / letter binne elke sirkel terwyl hy/sy sy/haar pad na die bo-punt van die ballon vind. Wanneer hy/sy die letter verkeerd sê, moet hy/sy een spasie terug beweeg. Wanneer hy/sy by die bo-punt uitkom, mag hy/sy die ballon bars deur sy/haar hande te klap en ‘pop’ te sê.
2) Skryf die letter waarmee die prentjie begin in die sirkel. Byvoorbeeld: ‘dak’ begin met ‘n d-klank.
Sluit in: baba, dak, deur, boot, das, boeke, donkie, bok, beer, doek, duim, boom, by, draak, blom, diere, duik, bak, draf, blou, been, doring, duur, bal, dinosourus, dop, bid, draai, boks, blaar.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.