Hierdie verrig wondere in my klas. Skryf elke leerder se naam op ‘n wasgoedpennetjie en indien die leerders een van jou klasreëls oortree dan skuif hul naam op. Dit is ‘n baie goeie manier vir die leerders om konkreet te sien wat die gevolge van hul gedrag is.

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Wise Old Owl Educational Products