FREE

Resource Description

Speletjie om dissipline in klas te probeer handhaaf.

Gebruik sterretjies of kolle om punte op puntebord toe te ken.

Reëls vir speletjie aangeheg en plek onder op telbord om verskillende klasse se name op te skryf.

Kinder neem deel aan opstel van reëls vir die klas.

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

Excellent

Leandri Mienie - September 16, 2022