Pakket: Woordmuur Alfabet / Bundle: Word Wall Alphabet

R15.00

‘n Gespikkelde (kleinletter-) alfabet én mini-muurkaarte (met die drukskrif en lopende skrif kleinletters).

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

( 84 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store