R57.50

Resource Description

Die Driehoekige sirkel deur Corrie Vorster is die voorgeskrewe GRAAD 10 Afrikaans Huistaal roman. Omdat daar bittermin hulpbronne is vir die roman het ek vir my leerders `n PowerPoint gemaak wat die einskappe van verskillende karakters noem. My leerders het dit vreeslik geniet om bietjie ander aantekeninge te sien as net die wat in die boek is.

Karakters wat in die PowerPoint bespreek word:

Caro, Steyn, Salome, Ou Dok, Tant Molly, Meneer Buys, Paul Thompson, George, Gawie, Amy, Nabeel, Steve, Marcia, Lauren, Betsie,Peter en Kulani.

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.