Drieklanke – aai, eeu, ooi, oei – Klank kaarte, woordkaarte, prente

R35.00

Hierdie drieklank klank kaarte en woordkaarte sluit aan by die YOUTUBE video wat handel oor die drieklanke. Die video kan op sy eie benut word en juffrou kan ook vir gerief hierdie hulpmiddel gebruik vir ekstra vaslegging. Juffrou kan die prentjies asook woordkaarte uitknip en gebruik soos die behoeftes van die kinders in haar klas dit vereis. Daar word nie verwys na diftonge op hierdie stadium nie. Dit sal behandel word wanneer ons die vokaalgroepe behandel. Hierdie leeskaarte is gemis vir kinders om die drieklanke te erken met die oog op lees voorbereiding.

Bruikbare skakels:

Drieklank video wat by hierdie werkkaarte pas:

Afrikaanse klankleer video speellys: Hoe om klanke vir kinders aan te leer, dubbelklanke, ens.

Afrikaanse klankleer ABC videos:

AFRIKAANSE LEESPROGRAM REEKS:

Gaan SUBSCRIBE ook op my kanaal vir gratis kennisgewings (click op die skakel en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Font vir aflaai: CAMI primary: (link)
http://www.camiweb.com/index.php?option=com_content&task=view&id=55&Itemid=55

( 5 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store