R18.40

Resource Description

Hierdie is ‘n stel van 40 flitskaarte.

Dit bestaan uit die volgende Drieklanke Flitskaarte:
• “aai” klanke
• “ooi” klanke
• “oei” klanke
• “eeu” klanke

Om dit langer te laat hou, lamineer dit gerus.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.