Product Description

Hierdie afdrukbare flitskaarte is ideaal om kinders te help om uit te druk hoe hulle van dag tot dag voel. 27 Pragtig geïllustreerde flitskaarte met ‘n wye verskeidenheid emosies.

A4 PDF:
* 9 kaarte per veluitleg
* 27 Emosies: bang, siek, moeg, verbaas, kwaad, verward, ontsteld, hartseer, gelukkig, nuuskierig, geliefd, slaperig, seergemaak, verveeld, teleurgesteld, opgewonde, geskok, skaam, honger en nog baie meer.

Druk hierdie oefenblaaie uit op u tuisdrukker of by u plaaslike drukkery.

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this vendor yet.

Hierdie afdrukbare flitskaarte is ideaal om kinders te help om uit te druk hoe hulle van dag tot dag voel. 27 Pragtig geïllustreerde flitskaarte met ‘n wye verskeidenheid emosies.

R29.00