Sale!
Drukskrif Skrif Oefeninge

33 Afrikaanse skrifblaaie om na te trek.  Dit sluit ‘n oorspronklike rympie per Afrikaanse letter (sluit c, q, x, z uit) en mini-skriflesse in.

 

Gebruik skerp kleurpotlode vir die patrone en gewone grys potlode vir die letters en woorde.  Volg die kolletjies en pyltjies om die skryfrigting (lettervorming) te bemeester.

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store

( 1 rating ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.