8 Eenvoudige bederfies en peuselresepte vir die jongspan. Ons gebruik hierdie resepte nou en dan in die klas.

( 82 ratings ) View All Ratings

::

July 18, 2019 Fran Strauss

My Klaskamer - Juffer se winkel

My Klaskamer is ‘n verlenging van my blog, wat gemik is op hulpverlening aan ouers, opvoeders en spesifiek – kinders.  Ek is ‘n remediërende opvoeder (Afrikaans en Engels) met ‘n Grondslagfase-agtergrond en kennis van die Outisme Spektrum.

View Store