Die eerste week van skool kan soms holderstebolder onderstebo wees! Verminder die stres met genotvolle aktiwiteite wat elke leerder sal laat welkom en gemaklik voel. Hierdie boekie is vir Graad 2 leerders ontwerp en hersien konsepte wat in Graad 1 aangeleer is.
Die boekie is maklik om te druk (A4) en beskikbaar in swart en wit.
Aktiwiteite sluit in:
1. Welkom in Graad 2 gedig
2. Ek stel myself voor
3. Kleure
4. Alfabet aktiwiteit
5. My vakansie skryf aktiwiteit
6. Klanke
7. Lees
8. Vorms
9. Wiskunde – plus
10. Wiskunde – minus
11. Kom ons tel!
12. Kalender aktiwiteit
Reviews
There are no reviews yet.