Hierdie oulike en interaktiewe Powerpoint leer leerders die eienskappe van Suid-Afrikaanse geld insluitende banknote, muntstukke, sekuriteitskenmerke, oulike feite, ontwerpe en vele meer. Hierdie onderwerp is deel van die CAPS Kurrikulum vir Graad 7.
Eienskappe van Suid-Afrikaanse Geld PowerPoint

Hierdie oulike en interaktiewe Powerpoint leer leerders die eienskappe van Suid-Afrikaanse geld.
R0.00