R34.50

Resource Description

Hierdie Einde van die Jaar Boekie is propvol prettige aktiwiteite wat jou kinders konstruktief sal besig hou gedurende die laaste paar weke van skool. Hierdie boekie is n kosbare aandenking!

Informasie (16 bladsye):
– Voorblad
– Top drie lysies
– Vind ‘n vriend aktiwiteit
– My gunsteling pouse herinneringe
– My gunsteling broodjie resep
– Prysuitdeling
– Raad vir volgende jaar se klas
– Snaaksste herinneringe
– Stop die horlosie
– Notas van my klasmaats (drie bladsye waar maats boodskappe kan skryf)
– Notas van my onnies (twee bladsye waar onnies boodskappe kan skryf)
– My somerplanne
– My leuse “doodle” bladsy

Die boekie is ook beskikbaar in Engels.

Geskep deur by My Panda Media 2018

Resource Reviews

Store reviews: ( 18 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.