Hierdie muurkaarte gee leerders opsies wat hulle kan doen wanneer hul werk voltooi is.

R28.75

Resource Description

Hierdie muurkaarte gee leerders opsies wat hulle kan doen wanneer hul werk voltooi is. Wanneer leerders hulle werk voltooi het, kan hulle hierna kyk vir opsies wat hul kan doen, in plaas daarvan om vir jou te vra wat hulle kan doen.

Wat behels dit?
– Opskrif
– Opsies x9

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.