Ek kan – b-klank (Vlak 3 aanvullende werkkaart vir Youtube gratis opvoedkundige videos)

Hierdie werkkaart is die derde van 5 werkkaarte wat handel oor die gratis Youtube video van die b-klank. Hierdie werkkaart handel oor handskrif, sinsbou en woord soek.

R8.00

Hierdie werkkaart is die derde van 5 werkkaarte wat handel oor die gratis Youtube video van die b-klank. Hierdie werkkaart handel oor handskrif, sinsbou en woord soek.

Gaan luister gerus eers na die gratis Youtube videos wat handel oor die b klank:
Gratis opvoedkundige videos: b-klank – LINKS (skakels)
Ek kan – Gratis opvoedkundige video – b-klank met storie en woorde vir lees…

Ek kan – Gratis opvoedkundige video – b-klank vir luister en handskrif

Gaan SUBSCRIBE ook op my kanaal vir gratis kennisgewings (click op die skakel en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Font vir aflaai: CAMI primary: (link)
http://www.camiweb.com/index.php?option=com_content&task=view&id=55&Itemid=55

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

I can/Ek kan - Pleasant memories for educators

I am a qualified teacher with experience in remedial teaching. I also have years of experience in the field of testing school readiness. I studied interior and graphic design and are interested in photography. So to create and educate is my passion...

View Store

( 3 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.