R28.75

Resource Description

Hierdie baie oorspronklike boekie help jou kind om kleure te bemeester.  Oefen ook sommer daardie fynmotoriese spiere terwyl hy/sy kleure aanleer en oefen.

Hierdie boekie het 50 bladsye en bevat die volgende kleure:

Blou, groen, geel, oranje, pers, rooi, pienk, pers, grys, swart, wit, bruin.

Gebruik verskillende kleure klei om vorms te bou.  Kleur prente volgens hul kleure in en kleur ook prente volgens hul nommers in.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.