FREE

Resource Description

Hierdie boekie is n handige hulpmiddel wanneer leerders in Gr R en Gr 1 leer om syfers van 1 tot 10 te skryf. Eers word leerders gelei deurdat hulle die syfers natrek en dan self te skryf. Daar is ook twee bladsye met aktiwiteite om met ondersteuning getalbegrip vas te le.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.