Amper 40 bladsye – Memo ingesluit.

Behels die volgende:

Waarde, plekwaarde
Rond af
Klein na groot, groot na klein
2D- en 3D-vorms
TYD – woorde, digitaal
Breuke, breukesomme, kleur breuke in
Sosiale kennis met somme by
Omtrek en volume
Storiesomme oor alle tipe somme

Beskikbaar in Word en PDF.

( 4 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Wolfie Store

Ek is 'n Graad 4 Wiskunde juffrou met 8 jaar se ondervinding en fantastiese, kreatiewe rekenaarvaardighede.

View Store