R25.30

Resource Description

Dit kan gedruk word en in die klaskamer geplaas word of kan dit gebruik vir notas vir hersiening of die inleiding na die konsep.  Dit bevat die wette vir maal, deel, wat om te doen as jou eksponent gelyk is aan 0, as daar hakkies betrokke is by jou eksponente en dan ook hoe om negatiewe eksponente te hanteer. By elke wet is ‘n voorbeeld geplaas ook.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.