Emoji’s is oral. Sonder hulle voel ons e-kommunikasie vaal en vervelig.
Help jou leerders om emoji’s in woorde om te sit met hierdie 15-dag-dagboekuitdaging.

Elke uitdaging bestaan uit vier emoji’s, ‘n spasie om verwante woorde neer te skryf, en genoeg plek vir skryfwerk.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Gladdebek

Taalonnie, tutor, taalpraktisyn, onderwysliefhebber, mamma van twee - Language teacher, tutor, language practitioner, education lover, mom of two

View Store