Muurkaarte wat emosionele welstand bevorder en ondersteun.

R40.25

Resource Description

Emosionele gesondheid is ‘n groot aspek van ons menswees, en iets wat baie mense afskeep. Ons as onderwysers is besig, en sien nie altyd raak wanneer iets nie lekker is by ‘n leerder nie. Hierdie muurkaart doen die werk vir ons. Indien ons sien ‘n leerder se naam is by een van die opsies en dit bekommer ons, kan ons dit verder neem. Dit bied ook geleentheid vir leerders om te self-reflekteer oor hulle eie emosionele gesondheid. Dit is immers net so belangrik soos ons fisiese gesondheid.

Wat behels dit?
– 6 emosie kaarte
– ‘n Opskrif wat sê “Hoe voel jy vandag?” in twee tipes skrifte
– ‘n Verduideliking hoe dit werk

 

Gradeer en los gerus ‘n boodskap indien jy hierdie produk aankoop. Ek hoor graag van jou. 🙂

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.