Hierdie is die Formele Assesseringstaak 1 wat volgens die Platinum Engels Eerste Addisionele Taal boek opgestel is. Dit is in Word formaat wat beteken jy kan die assesseringstaak verander soos jy wil. Dit sluit ook ‘n memorandum in. Dit is vir graad 6 leerders.
Engels Eerste Addisionele Taal Formele Assesseringstaak 1 Kwartaal 1



R0.00
Eazi Peazi Hulpbronne
Hulpbronne wat gebruik kan word vir intervensie in die klaskamer en formele assesseringstake.