Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers.  Hierdie digitale produk bevat 2 x A3 bladsye en 1 x A4 bladsy met etikette. 

LET WEL: Die etikette wat afgelaai word is in .pdf formaat en het nie teks op nie.

( 4 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Mondvol Afrikaans

Let wel:  Hierdie is slegs 'n lisensie om die digitale produk een keer af te laai en uit te druk vir jou gebruik (persoonlik of in jou klaskamer).  Moet asseblief nie die digitale aflaaisel deel met ander nie.

View Store