1. Plaas jou Fidget Spinner op die prentjie.
2. Slaan jou Fidget Spinner 1 keer sodat hy vinnig in die rondte draai.
3. Kyk hoeveel van die sigwoorde kan jy lees voordat jou Fidget Spinner ophou draai. Maak ’n merkie en probeer weer.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.