Foneme Legkaart en Plakkate

Hierdie Foneme Legkaart en Plakkate ondersteun leerders met foneme asook rymwoorde wat met sommige foneme gepaard gaan.

R0.00

Hierdie Foneme Legkaart en Plakkate ondersteun leerders met foneme asook rymwoorde wat met sommige foneme gepaard gaan. Knip die legkaarte los van mekaar, lamineer en gebruik dit tydens lesse waar leerders dit weer bymekaar moet pas. Die plakkate kan tydens sinsbou en ander skryfaktiwiteite gebruik word.

( 23 ratings ) View All Ratings

Foneme ::

December 7, 2019 Noreen Wrankmore