Twee Bordspeletjies waar die kind die eerste klank van KVK woorde moet identifiseer. S&W, Kleur

R11.50

Resource Description

Tuisprogram vir die Identifikasie van die EERSTE klank
2 Eenvoudige Fonologiese Bewustheids-speletjies

Doel: Oefen om die eerste klank van ‘n woord te identifiseer.

Ingesluit:
Speletjie 1 (2 KVK prentjies op blokkie) Kleur en Swart& Wit
Die kind moet t die 2 woorde op die blokkie sê. Hy moet dan sê of die 2 woorde
met DIESELFDE of VERSKILLENDE klanke BEGIN.
Speletjie 2 (1 KVK prentjie op blokkie) Kleur en Swart& Wit
Die kind moet sê met watter klank die woord BEGIN. Hierdie speletjie kan OOK
gebruik word vir a) sê watter klank LAASTE is en b) Klank die woord
(bv kat= k—a—t)

Dobbelsteen in die vorm van kaartjies.

Gebruik dit vir:
Tuisprogramme
Oefening in terapie-sessies
Intervensie deur onderwyser

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.