Product Description

Die produk bestaan uit:

15 selfkorrigerende taakkaartjies

Elke kaartjie het 3 of 4 prentjies. Die terapeut klank die teikenwoord (isoleer die eerste klank of klank die hele woord). Die kind moet besluit watter prent by die geklankte woord pas.  Bv BEER, BAL, KOUS, KAR.  Die terapeut klank BEER.  Die aktiwiteit vereis dat die kind op die gekose prent en klik op “submit” regs onder.  Indien hy ‘n fout maak, kry hy nog ‘n kans.  Na ‘n korrekte antwoord beweeg die program aan na die volgende kaartjie.

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 65 ratings )
No ratings have been submitted for this product yet.

Boom Cards

Ouditiewe Sintese

Vir aanlyn-terapie sowel as tradionele kontak-terapie

 

R20.00