R20.13

Resource Description

Wat die leerder in die les gaan leer:

Terminologie soos:
-fotosintese, ligfase, donkerfase ens.
-Die proses van fotosintese te ken deur woorde en simbole te gebruik
-Die belangrikheid van fotosintese te ken
-Die effek van lig, koolstofdioksied en temperatuur op die tempo van fotosintese te ken
-Die rol van koolstofdioksied-verryking, optimum lig en temperatuur in kweekhuisstelsels om oeste te verbeter te ken.
-Die rol van ATP as energiedraer in die sel.
-Verskeie eksperimente oor fotosintese te kan interpreteer

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.