Fotosintese Klastoets vir hersiening in graad 8 NW

R23.00

Resource Description

Hierdie is ‘n 20 punt klastoets oor fotosintese om as hersiening te gebruik. Dit berei die leerders voor op die kwartaaltoets/eksamen, omdat dit bestaan uit kortvrae en langer vrae. Die departement vereis dat daar informele assessering plaasvind. Hierdie is die ideale produk daarvoor. Daar is ook ‘n engsels weergawe wat aangeskaf kan word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.