Hier is 24 lyste met hoë frekwensie-woorde wat ek vir my Graad 2’s aanleer aan die begin van elke jaar. Daar is pyltjies geplaas waar dubbel klinker-klanke gespel word as `n enkel-klinker. Daar is ook lyntjies onder klanke wat verwarrend kan wees wanneer dit geklank word.

( 0 ) ratings No ratings have been submitted for this product yet.

Miss M's Classroom

I have been a Grade 2 teacher for the past 6 years. I enjoy making my own resources and teaching aids for my classroom.

View Store