R28.75

Resource Description

Fyn motoriese bewegings behels die koördinasie van klein spiere in die hande en vingers. Sterk fyn motoriese vaardighede is noodsaaklik om take te voltooi soos skryf, sny, die gebruik van ‘n vurk of ‘n lepel, bou van legkaartstukke, knip en bind van skoen veters. Die kind het dus baie oefening nodig in die ontwikkeling van fyner spiertjies van die hand.

Vir die kind met onvoldoende fyn motoriese ontwikkeling sal dit moeilik wees te teken, in te kleur, te skryf, of enige taak uit te voer waar hy sy vingers moet gebruik. Hierdie boekie bestaan uit 17 bladsye.

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.