Die formaat van gedigte word behandel met voorbeelde asook die gebruik van assonansie, alliterasie, vergelykings ens.

R34.50

Resource Description

‘n Powerpoint aanbieding oor gedigte se formaat en van die beeldspraak ens. wat digters gebruik in gedigte. ‘n Goeie inleiding vir Gr. 4’s tot gedigte.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.