Hierdie speletjie word net soos die gewone “Hangman” speletjie gespeel. Daar word ‘n leidraad gegee onder die alfabet in die vorm van –
“Een woord in plaas van ‘n omskrywing”
Leerders raai die woord deur letters te raai. Klik op die letter wat geraai word.
GEE EEN WOORD VIR DIE OMSKRYWING


Afrikaans Huistaal Gr 7
Interaktiewe Power Point les van 13 skyfies in totaal.
R30.00