‘n Anderse werkvel oor tafels wat leerders se breine ‘n bietjie prikkel. 2 Opdragte van 20 Punte elk. Kan in 2 verskillende toetse gevra word of lekker vir oefening gebruik word.

( 4 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

Wolfie Store

Ek is 'n Graad 4 Wiskunde juffrou met 8 jaar se ondervinding en fantastiese, kreatiewe rekenaarvaardighede.

View Store