Generiese Speletjie Onder die See

‘n Generiese bordspeletjie waarmee enige terapie-doelwit bereik kan word. Die tema sluit aan by seediere en kan dus by soortgelyke taal-aktiwiteite aansluit. Werk ook aan artikulasie, ouditiewe prosessering, vlotheid en stem.

Die speletjie bestaan uit ‘n speelbord en ‘n draaier (spinner)

R22.00

( 42 ratings ) View All Ratings

No ratings have been submitted for this product yet.

SpraakBorrel

Spraak- en Taalterapeut met 16 jaar ondervinding in \\\'n hoofstroom skoolopset.

View Store