‘n Generiese bordspeletjie waarmee enige terapie-doelwit bereik kan word. Die tema sluit aan by seediere en kan dus by soortgelyke taal-aktiwiteite aansluit. Werk ook aan artikulasie, ouditiewe prosessering, vlotheid en stem.

Die speletjie bestaan uit ‘n speelbord en ‘n draaier (spinner)

R25.30

Resource Description

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.