R75.90

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vanuit die Almal VerstaanHandboek:

1 Die Nylrivier
2 Lewenswyse in Antieke Egipte
3 Toetankamen
4 Die verspreiding van Egipte se gevorderde kennis na ander plekke soos Europa en die Midde-Ooste

Volledige uiteensetting van wat opsommings insluit:
1 Feite oor die Nyl-rivier / Hoe het die Nyl-rivier die nedersetting beïnvloed? (Wat het mense alles langs die Nyl gekry en gedoen?)
2 Hoe mense in Antieke Egipte georganiseer was / Piramide met hoe mense georganiseer was / Gelowe en Godsdienste in Antieke Egipte / Hoe het die Egiptenare mummies gemaak? / Farao’s / Piramides / Tempels / Die Groot Sfinks / Hiërogliewe / Wiskunde / Astronomie / Medisyne en Geneeshere.
3 Ontdekking van die grafkelder / Toetankamen / Wat ons van die grafkelder van Toetankamen kan leer.
4 Wat het vanaf Antieke Egipte na Europa versprei?

Alle opsommings vanuit Almal Verstaan Sosiale Wetenskappe Handboek

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.