R94.88

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vanuit die Platinum Handboek:

1 Die Nylrivier en hoe dit die nedersetting beïnvloed het
2 Lewenswyse in Antieke Egipte
3 Toetankamen
4 Die verspreiding van Egipte se gevorderde kennis na ander plekke soos Europa en die Midde-Ooste

Volledige uiteensetting van wat opsommings insluit:

1 Feite oor die Nyl-rivier / Hoe het die Nyl-rivier die nedersetting beïnvloed?
2 Wat het die mense gedoen wat nie geboer het nie? / Wat het die Antieke Egiptenare uitgevind? / Die sosiale struktuur in Antieke Egipte / Verskille tussen ryk en arm Egiptenare / Oortuigings en Godsdiens in Antieke Egipte / Farao’s / Koningin Hatsjepsoet / Die Sfinks, Piramides en Tempels / Hiërogliewe / Die Rosetta-steen / Wiskunde / Sterrekunde / Medisyne en Geneeshere / Siektes / Anatomie / Fisiologie / Kliniese Ondersoeke
3 Die grafkelder van Toetankamen / Feite oor Toetankamen / Wat die ontdekking van Toetankamen se grafkelde oor die Antieke Egiptenare geopenbaar het.
4 Feite oor die ligging van Egipte / Kamele en Bote vir die gebruik van handeldryf / Met wat het die Antieke Egiptenare onderhandel? / Wat het vanaf Antieke Egipte na Europa versprei?

Alle opsommings vanuit Platinum Sosiale Wetenskappe Handboek

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

JessieB - September 16, 2022