R75.90

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Waarom mense handel dryf.
2 Die soort goed waarmee mense handel dryf.
3 Hulpbronne en die waarde daarvan
4 Billike Handel

Uiteensetting van onderwerpe hierbo:
1 Uitruil van goedere / Koop en verkoop van goedere / Suid-Afrika se invoere en uitvoere.
2 Grondstowwe en Vervaardigde Goedere / Vaardighede / Dienste
3 Natuurlike hulpbronne / Van kakao tot by sjokolade / Die sjokolade handel vanaf Nigerië na Nederland / Van goud na juweliersware / Ontgin Suid-Afrikaanse goud vir juweliersware.
4 Wat is onbillike handel? / Hoe onbillike handel arm lande arm hou / Wat is billike handel? / Fairtrade-etiket / Uitbuiting by die werk / Vroue en werk / Veiligheid by die werk / Kinderwerkers / Koffieboere in Honduras / Samewerking vir billike handel vir koffieboere / Hoe die lewe van koffiewerkers verander het.

Opsommings gedoen vanuit ALMAL VERSTAAN SOSIALE WETENSKAPPE handboek.

Opsommings ontwerp deur My Skool Goeters – 2019

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.