R94.88

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Veranderende gemeenskappe in die Limpopovallei
2 Mapungubwe – die eerste staat in Suidelike Afrika 1220-1300
3 Handel tussen Afrika en lande oorkant die Indiese Oseaan en verder
4 Mapungubwe Vandag
5 Groot Zimbabwe
6 Marco Polo verken Asië

Uitbreiding oor onderwerpe hierbo:

1 [O2E1] Veranderende gemeenskappe in die Limpopovallei / Vroeë nedersettings in die Limpopovallei / K2 / Schroda / Mapungubwe
2 [O2E2] Die koning en gewyde leierskap / Die eerste paleis met ‘n klipmuur / Die belangrikheid van Mapungubwe Heuwel / Die eerste dorp / Die Goue Renoster en ander goue voorwerpe
3 [O2E3] Goedere waarmee handel gedryf is / Reise na die kus toe.
3 [O2E4] Wêrelderfenisterrein / Die Orde van Mapungubwe
3 [O2E5] Groot Zimbabwe / Veranderinge in die Ooskushandel
3 [O2E6] Marco Polo / Marco Polo se invloed op Europese handelaars en ontdekkingsreisigers

Opsommings gemaak vanuit Almal Verstaan Sosiale Wetenskappe, Graad 6 Handboek.

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.