R57.50

Resource Description

Tel en herken die getalle 1-12 deur ‘n wasgoedpennetjie aan die korrekte getal op die kaartjie te knyp. Versterk die vingerspiere deur die wasgoedpennetjie met die duim, wysvinger en middelvinger oop- en toe te knyp.

Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut. Geskik vir Graad RR en Graad R.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.