Hierdie werkkaarte en hulpmiddels volgens die getal kombinasie wiskunde video verduidelik hoe om getalle te kombineer op verskillende maniere sodat kinders uiteindelik getal kombinasie somme bv. huisie somme, met gemak kan doen.

Die hulpmiddels sluit baie idees en verduidelikings in vir juffrou: Hoe kan getal kombinasies vasgelê word motories, sowel as sensories en dan eers skriftelik.

Dit is ‘n prettige manier vir die kinders asook juffrou om getal kombinasies baas te raak. Daar is ook ‘n reeks getalle van 1 – 100 wat gedruk kan word en as spreikaarte gebruik kan word.

Video wat direk verband hou met hierdie werkkaarte.

Product Reviews ::

Total vendor ratings: ( 7 ratings )

April 16, 2019 Leevaneeden

R29.00