R9.20

Resource Description

‘n Plakkaat wat baie goed in my klaskamer werk. Lamineer dit, en vee elke dag die getal uit. Die leerders wat eerste klaar met hulle werk is, moet hierdie opdrag doen.

Resource Reviews

Store reviews: ( 10 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.